Paroles de Ek verlang na jou

Jim Reeves

pochette album Ek verlang na jou
Voir sur Itunes

sonnerie téléphone portable pour Ek verlang na jou
Clip vidéo

Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand

Les autres musiques de Jim Reeves