Paroles de Kaapse koens

Cape Town Effects

pochette album Kaapse koens
Voir sur Itunes

sonnerie téléphone portable pour Kaapse koens

'kaapse koen'
Jaak solo
Vers 1:
Inleiding: hoeko jy jouself koen roep, verstaan ôssie. kô ek
Verduidelik vi jou hoeko dai woord allie colours wegvat// vers 1: is
Kort vi wasbeerhond/ sal jou vaskeer klong/ maak my ras meer dom/ en my hart seer jong/ ja soe hard skrie klomp/ innie pad hier rond/
Maakie pad kleur bom/ ampe slat weer om/ assie rush deur kom/ kannie vat, versteur hom/ hatoep agterdeur om/ vat weer vonk/ it kom vannie koehn karakter/ kinnerlik met groen gedagte/ innerlik stoem geslagte/ willit druk in oem se chat ne/ hulle vat vi oem vi gat nê?!
Verminnerit oem se kragte/ wan nou is oem, koen se partner/ en koen se partner/ is beroemd vi bad, nê?!/ innie seisoen van grappe/ boer sê

Isse genetiese gebrek/ om soe aan te trek/ altyd moeg en traag van
Werk/ chila altyd vroeg en laat vi kerk/ slatte mila by die kroeg en
Jaagan net/ kakkan innie plek/ altyd so vaak en vrek/ ma vadag maakit pret/ asof krag van satan het/ innie padaf marchan kets/ stadig en lui
Ma reg vi party/ vi maande al jy het ek gestudy/ koep krane vi my, six pack vi buddy/ parade af jy vat ekkie pad hie/ stap stadiger jy, ek
Vat hie gat hie/ verander my seks, met bek ek praat hie/ van bedonnerend jy, sexy body! koortjie: kaapse koen/ kaapse koen/ jhey wat doen hy?/kk/ kk/ word soe genoem jy/ kk/ kk/ kry nou roem by/ kk/ kk/ jy, jy verdoem my
Vers 2
Daar kommie alabama drama/ wasit wittes, negers te same?/
Alabama, dai skip se gama/ allie jare hai shit gedala/ ja die narre kwai flip tesame/ jakkie bane, kwai glinster rame/ da innie aande innie witste lane/ draffie ouens mettie geringste skaamte/ dié bruin werkersklas/ act te jas/ assit ekke was/ sou ek wit pette bust/ weghaloep en sit treppe af/ troep wat loep is nette las/ boer soek en soek, ek't lekke krag/ ek loep en loep nuwe plekke af/ geroep 'n kroek, klaar mette slaaf/ wit vind jou amusant/ swart min gespin/ gesin dink jy's annie brand/ san dink jy's dim/ begin drink dan annie drank/ pang vind my slim/ spin spring, dannie stamp/ val disnis, kin/ krimp in vannie kramp/ mal kinnes sing/ vullis vannie land/ sal business bring/ kry net halwes vannie rand/ samel alles in/ die psalm's annie wand/ soes ek an kallids dink/ koortjie 2 x2; uitleiding: na­aap x16

Les autres musiques de Cape Town Effects