Paroles de N uu

Cape Town Effects

pochette album N uu
Voir sur Itunes

sonnerie téléphone portable pour N uu

'n|uu'
Jaak & tebz jaak
Rus in vriee aenki kassie/ gepraate taal wat landjie bust nie/ hul't
Die land ko steel, kan man'tjie trust nie/ hul glad verbeel, die
San'tie klassie/ is hulle annie jassie// maddie n|uu taal/ is soes

Staal/ geroes al/ ma niks watte goeie poets sal/ goed stel/ in jou
Toestel/ woed hel/ vanne groep wel/ wat soes sel/ moes skel, koes!/
Soes wit hel verwoes, pel/ oes!// komani stam/ roep daarannie xam/ xam verstaan annie man/ xam's te verwaand an dié kant/ soe vergaan dannie man/ en oekie praat vannie land/ soe hou die praat annie gang/ mwah is jaak annie brand/ is iets wat statussie kan/ vervaardigie san!/ it het waarde hie kant/ versadigie klank// net twie sprekers bly oor/ ma hie
Op speakers in my oor/ hoorie wrekers van sy moord/ jaddie brekers van sy woord/ rugstekers kry an sy boord/ ennie wingerd/ jy bly annie slinger/ slave van indringer/ druiwe inbringer/ myt kind klimmer/ met stywe ding, dunner/ kleiner as lit­vinger// kgalagadi transfrontier/
Ja hulle ko maak hie avontuur/ sit hul park hie, gooi af ôs hier/ ja
Hulle traakie, crush ons vuur/ taki, khuka xasi was mos hier!/ was mos hier/ ôs was mos hier/ hier!// huismense, eland mense/ verdryf grense/ my mense, geel wang mense/ beskryf wense// land, water, waarheid, liefde x9

Les autres musiques de Cape Town Effects