Lyrics of Hemel op die platteland
Fokofpolisiekar

View on itunes
Release date : 01/12/2012
Duration : 0:02:38
Style : Alternative
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Others tracks of Fokofpolisiekar
Lyrics of the track hemel op die platteland by fokofpolisiekar.











