Il testo della Ek's oppad
Brandon October

Vista su itunes
Data di rilascio : 02/02/2007
Durata : 0:03:52
Stile : Pop
Video clip
Van kleinsaf droom ek van ver ver ry
Tot die plek waar die son uithang
Met bicycle of met my ou ou kar
Of dalk die blou trein sal ek vang
Soos die jare verby is en ek groot word
Het die droom nooit ooit bedaar
Tot vandag toe wil ek steeds die langpad wat
Want ek weet op my wag sy wag daar
Koor
Niks kan my die hierdie keer trughou
Eks oppad, ek sal nooit ophou... nie
Tyd en wyl ons twee weer saam is
Tot daardie dag, dis wat my plan is...hier
Niks kan my die hierdie keer trughou
Eks oppad, ek sal nooit ophou... nie
Tyd en wyl ons twee weer saam is
Tot daardie dag, dis wat my plan is...hier
Vers 2
In 'n dorpie se strate loop 'n mooi jong nooi
Ek dink dis jy en ek roep jou naam
Toe sy omdraai voel ek hoe my hartjie val
'n ander vrou, nie jy, ek was so skaam
Na ontbyt, pak my goed, eks weer op die pad
'n klein gebed, o here gee my krag
Want eendag is eendag dan sal ek wees
By die plek waar sy staan en wag
Koor
Vers 3
Vanaand as die paaie so stil stil is
Is ek sak en pak uit die deur
Ek weet my liefste wag al my lewe lank
Ek sal die rys maak hierdie keer
By franshoek se stasie soos die trein in kom
Deur die stoom wat die trein uitblaas
Sien ek jou sit en wag vir die tyd dat ons
Bietjie saam is vir oulaas
Altri brani di Brandon October
Ain't that a kick in the head
Brandon October
American trilogy
Brandon October
Bridge over troubled water
Brandon October
Il testo della Can you feel the love tonight
Brandon October
Crazy little thing called love
Brandon October

Engel
Brandon October

How was i to know
Brandon October
Il testo della I cant make you love me
Brandon October
Lady
Brandon October

Let's stay together
Brandon October
Mandy
Brandon October

Il testo della Pieces of your heart
Brandon October
Summertime
Brandon October
Suspicious minds
Brandon October
The voice
Brandon October
Il testo della Truly madly deeply
Brandon October

Vivere
Brandon October
Weeping
Brandon October
Where do i begin
Brandon October

Il testo della Whole lotta love
Brandon October
You send me
Brandon October
Il testo della canzone ek's oppad da brandon october.




