Il testo della Engel
Brandon October
Dae kom en gaan met wolk versprei
Volg die paaie van my hart wat hierna lei
Die donker koue ure gaan verby
Net jou gedagte wat hier is, wat bly
Koor
Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag
Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag
Vers 2
Tussen al die stemme pratend in my oor
Die musiek in jou stem het my getoor
Ons loop die lange pad saam niemand voor
Druk jou teen my lyf vas kan jy hoor
Koor
Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag
Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag
Vers 2
Jou eggo leef nog aan in ons kind
Al ons liefde word geken en daar gevind jou oope hart en meine vas gebind
Vir ewig en verlatyd sweef soos die wind
Koor x2
Altri brani di Brandon October
Ain't that a kick in the head
Brandon October
American trilogy
Brandon October
Bridge over troubled water
Brandon October
Il testo della Can you feel the love tonight
Brandon October
Crazy little thing called love
Brandon October

Ek's oppad
Brandon October

How was i to know
Brandon October
Il testo della I cant make you love me
Brandon October
Lady
Brandon October

Let's stay together
Brandon October
Mandy
Brandon October

Il testo della Pieces of your heart
Brandon October
Summertime
Brandon October
Suspicious minds
Brandon October
The voice
Brandon October
Il testo della Truly madly deeply
Brandon October

Vivere
Brandon October
Weeping
Brandon October
Where do i begin
Brandon October

Il testo della Whole lotta love
Brandon October
You send me
Brandon October
Il testo della canzone engel da brandon october.





